Hi almal!
Eks weer terug op die Forum na 'n lang tyd en dit voel great om terug te wees!
Eks HP FREAK se seun, ry al motorfietse van dat ek 'n pikininie was en het onlangs my Learners gekry! :deal:
Haha, ekt seker 'n voutjie gemaak toe ek gedink het, ek moet my DT verkoop vir 'n aprilia RS125...