Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. T

    NAME CHANGE!

    Hi Guys! I have a BMW G450X, I upgraded from a yamaha DT125R. DT LEGEND IS NOW S P E E D  B R A I N 
  2. T

    Eks Terug!

    Hi almal! Eks weer terug op die Forum na 'n lang tyd en dit voel great om terug te wees! Eks HP FREAK se seun, ry al motorfietse van dat ek 'n pikininie was en het onlangs my Learners gekry!  :deal: Haha, ekt seker 'n voutjie gemaak toe ek gedink het, ek moet my DT verkoop vir 'n aprilia RS125...
  3. T

    For Sale--Thor boots

    Thor Quadrant boots-Size 6-7 R500 BEL: 0825744440
  4. T

    Name Change

    THE JONA is nou DT LEGEND.  Die naam het, maar net in my kop gekom op n koue aand :pot:
  5. T

    Which Sprockets for my DT

    Hallo! My DT Se top end is omtrent so 110 na 115 km/p.  Ek wil my Sprockets verander sodat ek n beter top end kan kry, watter size tand moet ek vat vir voor en agter??
  6. T

    Yamaha DT175 Founded and Bought!!!

    Hi! Ek het my DT175 vandag gekoop dis 'n 2005 model met 4500 kilos op kan nie wag tot ons hom gaan haal nie  :D :D :D :D
  7. T

    Wishing for a Yamaha DT 125

    Hi! Jis Ek wens net ek kan 'n mooi DT 125 kry met min kilos, maar hulle is net so vrek skaars! As enige iemand kan help reply asb :) GOD Bless en ry veilig :ricky:
  8. T

    Big trouble with HP2

    Hi! I came in big trouble on saterday after I secretly went for a spin on my dad's HP2 Enduro.  He bought the bike on Vryday and it only has 6253 kilos on, from the start I was itching for a spin on this amazing bike.  Since I am only 15 years old uh ya haha I may not ride on the road:(  So when...
  9. T

    Aangename Kennis ALMAL

    Hi! Ja,  ek is 'n biker as dit eers in jou bloed is kry jy dit nie uit nie!!! :) Ek het 'n 2008 Yamaha WR450F gery totdat ek haar moes verkoop :( en nou soek ek weer 'n fiets, ek het besluit op 'n Yamaha DT 125, ek word 16 so kan nie wag vir my lisensie nie!!! ;D My pa het 2 fietse 'n BMW...
  10. T

    !!Wanted!! Yamaha DT 125 of 175

    Hi! Ek is opsoek na 'n Yamaha DT 125 of 175 met lae kilos vir so R15 000 Bel my op 082 574 4440 Of reply maar net op die FORUM thanks 8)
Top