Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. F

    Honda CRF250F

    Bike still available?
  2. F

    Amageza - Updates and Reports ...

    214km/h - special stages only; liason surely not timed?
  3. F

    Amageza - Updates and Reports ...

    The one with the cap on (partially in the photo) looks like Chris Opperman - Nulandis Racing. His forum name is Chrismann.
  4. F

    Amageza - Updates and Reports ...

    Klippunt Yster!!! Go Hentie; Go Team Nulandis!!!!
  5. F

    Amageza - Updates and Reports ...

    102 is Willem du Toit - laasjaar se runner-up - hoop maar dit die transpondertjie...
  6. F

    Amageza - Updates and Reports ...

    Gister by die proloque gaan draai...Ma-se-rati, daar is boere wat daai masjiene van hulle verstaan!!! Om Riaan in aksie te sien is `n voorreg.  Hentie Hanekom (ons local Upington MX / Induro Hero) was self lekker vinnig - kan nie wag vir die week se racing nie!!! Het `n paar Honne ook gesien -...
  7. F

    Team Nulandis - WON THE 2014 AMAGEZA!

    Kan nie wag vir Sondag nie - julle manne moet dit geniet en hou ons dorp se naam hoog soos julle altyd doen. Baie voorspoed Team Nulandis!!!!! GO!!!!!GO!!!!!GO!!!!!
  8. F

    Spotless 2012 KTM 990R Adv for sale - sold

    MA-SE-RATI maar hierdie is `n heel fiets. Geluk Whitefish...kom wys hom vir ons!!!
  9. F

    Wes Kaap / Western Cape (Weskus) Bash

    Het vanoggend verneem jy gaan ook op die Zambezi projek betrokke wees. Jou goedjies al gepak?
  10. F

    All the bikes you've ever owned in one post.. Pics!!

    Daarom maar ook farken moeilik om geld weg te steek ou Manic!!!
  11. F

    Namibia Bash - official thread - GREEN FOR GO!!!!

    Nou maar toe, julle moet mooi ry en dit geniet! Kyk mooi na T-man! :ricky:
  12. F

    Namibia Bash - official thread - GREEN FOR GO!!!!

    My vrou se klappe brand nie meer nie  ;D ;D - as ek kon was ek daar ou maat! Julle moet dit geniet - ek ry donderdag Bloemfontein toe vir 2 weke!  :'(
  13. F

    Namibia Bash - official thread - GREEN FOR GO!!!!

    Ek sit sommer agterop daai kooigoedbakkie tot daar net om weer te kan bash... :peepwall: :peepwall: :peepwall:
  14. F

    Namibia Bash - official thread - GREEN FOR GO!!!!

    Ry saam met julle back-up bakkie...jy kan links voor sit.... >:D :peepwall:
  15. F

    Die Weskus en " DIE WESKUS "

    Dis ook maar moeilik om geld weg te steek... :peepwall:
  16. F

    Die Weskus en " DIE WESKUS "

    Lekker een Fendie. Het Boeitie daai  :drif: HP van hom vikoep? Is hy nou op die R?
  17. F

    Die Weskus en " DIE WESKUS "

    Ai herder Dewie, net bly jy is oraait. Hoop jy herstel sommer vinnig - sterkte man! FB, gooi daai fotos, dis my, Hans Boorman en Rickus se vakansie spot daai.
  18. F

    2011 KTM 990 R adventure URGENT SALE!(SOLD)

    Hou maar my ore op die grond...net-nou mis ek `n special.... :peepwall:
  19. F

    SOLD-2008 BMW 1200ADV

    Bliksem ou Willem, kom jy saggies van die blindside af en bragg alweer. :peepwall: Geluk ou maat - hoop daar is baie vreugde vir julle oppad! :thumleft: Hans, verkoop nou maar die bike aan Tiaan - hy moet erns begin! :mwink:
Top