Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. F

    Te koop: 2010 GSA ***SOLD***

    My GSA is in die mark. Model : Sept 2010 Kleur : Smoke Grey Matt Metallic Spec : Full Spec Kilos : 5 000km Prys : R144 995 Ekstras : BMW Top box Handlebar raisers Inverted Spot mounts Orange headlight protector Sal binne die volgende week of 2 close-ups van alle skrapies neem en post. Ek...
  2. F

    Wanted : Scotts Steering Damper

    Lê daar nie êrens in iemand se man cave `n Scotts Steering Damper rond nie???    :drif: Ek is opsoek vir 1 vir my GSA. Samblief man!!
  3. F

    Zumo 660 Oorlede...

    Ek het so 3 weke gelede `n tydelike balansverlies beleef - die gevolg is dat my GSA afgeskryf is ... :'( Dit is egter nie my probleem nie. Met die ongeluk het die hele cluster ( lig, ref counter, speedo en windscreen ) los geruk vanaf die bike. My Zumo se draai het gesnap en is saam met die...
  4. F

    The Great Kalahari Challenge

    Hi All The Upington Round Table plays host to the 2nd Great Kalahari Bike Challenge, to be hold on the 28th of Aug 2010. This is a one day event, covering 360km gravel and 40km tar, along the mighty Orange River. Some of the places along the route includes Keimoes, Kakamas, Khamkiri...
  5. F

    Versekering op Riding Gear??

    Wonder al baie lank oor dit, het al `n paar manne gevra en niemand het regtig `n antwoord nie. Vraag : Hoe moet `n mens maak met versekring op jou gear ( helmet, boots, braces, pants, jacket ). As al die goed bymekaar getel word is dit `n pretty penny en as jy 1 keer `n "tydelike...
  6. F

    BMW Navigator ( Zumo ) Bracket

    Hallo Almal Ek het die Zumo 660 wat standaard kom met die craddle mount wat op die handlebar pas maar kry nêrens `n bracket om die Zumo voor op die windscreen bar te fit nie. Hulle noem dit die navigator bracket as ek dit reg het. Kan iemand dalk help?  ??? Wat is die prys op die T4A pakket...
  7. F

    Wanted : 2 Bike Trailer

    Hi All I am looking for a 2 bike trailer. Thanx :peepwall:
  8. F

    Watse klere??

    Hallo Almal Ek moet binnekort vir my klere koop ( broek, baadjie en boots ) en luister graag na julle opinies! Ek dink daaraan om die Trailguard baadjie en Santiago pants te koop. Wat is die voor- en nadele van die spesifieke klere indien enige? Sal ek `n fout maak as ek die santiago boots vat...
  9. F

    Hallo aan alle Dogs!

    Hallo aan alle Dogs. Dit was omtrent `n gesukkel maar einde te laaste is ek op die Forum van ALLE Forums. Die hoogtepunt van elke dag is om vinnig te kyk wat die manne oor praat, die kommentaar te lees en om te leer by die harde baarde en ou hande van die game! Dankie vir die platform waar ons...
Top