Kyk net die terugvoer wat ek gekry het van die BMW Mini GS Challange, van iemand wat dit bygewoon het. Ek quote 'n e-mail waarop ek ingecopy was:
"Die skills challenge het hulle die 450's en die Hp2's saam gegooi waar 2 manne met HP2's gewen het Gerber Strydom en Warren Strong. Hoe kak is die...