:laughing4: :laughing4: :laughing4: Ok ok ........ wat is 4 cc nou tussen maatjies :biggrin:
Ek's bly dat dit lyk of die bike meganies ok is sover.............lekker , een van die dae ry jy weer dat die stof so staan !
Nou waars my popcorn........net te lekker om te kyk hoe ander...