Aangesien jy nou vir almal wil koffie aanbied, koop dan liewer jou koffie by 'n "dog". Ek het jou al klaar begin ondersteun met nuwe Screen, Grips en wag nog vir jou broeke stock? (Soos jy mos se, dit kos 'n fortuin om alles te stock! Maar sonder stock doen jy geen sales!!) Ek het baie koffie in...