Morras dankie vir die wyse waarop ons besigheid kon doen. My seun het die bike al die pad huistoe gery , maar die res van die naweek is my beurt ! Nogmaals dankie en ja, die bike is inderdaad in 'n puik toestand.
Moet nou plek maak vir die K en die GS , bakkie slaap maar buite vanaand. Sal...