Dankie vir die replies, het ook daai decomp unit grsien maar die nommers is anders en wou toe nie n kans vat nie. Die starter se tande op rat het gebreek , het iemand wat nuwe tande gaan opweld maar weet nie hoe sterk dit gaan wees nie. Nuwe armeture kos R1680 van suzuki wat nie sleg is nie. Het...