Avontuur, fantastiese grondpaaie en goeie geselskap. Wat meer wil n mens hê?
CVZ, dankie vir al die moeite wat jy aangepak het met die beplanning van die roete, die verkennings werk, die kos en die pragtige plaas wat jy uitgesnuffel het. Jy het baie meer gedoen op die rit selfs en ons is almal...