Middag Manne
Ek is nuut op die HP afdeling maar kan se ek is die gelukkige eienaar van n Moer mooi HP2, ek wil graag weet of mens dalk n HPN tank kan kry sodat hy vir jou op die computer kan se wat die fuel range nog is of moet mens daai maar self uitwerk (hom ry tot hy leeg is en kyk hoeveel...