Ok, nou vang ek waarvan jy praat...
Vespas was baie groot gewees in die 60's en 70's en daar was omtrent in elke stad n paar Vespa clubs gewees. Al die clubs het ook aan n internationale fedirasie behoort. Daar was dan ook baie byeenkomste en een van die goed wat hulle dan by sulke byeenkomste...