NICE ... Maar eks bekommerd . (Ja ek weet ...Ou thread ...)
WIEL HET SY GAT GESIEN ! ? ! ?
Nou vir wat is ek 'n doem profeet ? >:D
Hulle verskoning was dat die Afrikaanse mark vir 'n Motor tydskrif na al die jare te klein geword het.
Ek hou baie van WOEMA , ek dink die artikels is "spot...