Ek het Saterdag 'n 2008 Yam XT660R gekoop. Gister na kerk die pad gevat Oos-Transvaal toe en vandag teruggekom. Belfast, Lydenburg, Bambi, Nelspruit, Witrivier, Hazey View, Sabie, Sudwala en terug.
Ek het 'n Dakar 650 GS gehad en Kawa KLR 650.
Wil net sê: Hierie Yammie is vir my gemaak.
Plaas...