Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Schloep

    BMW 800 GS Adventure 2017 for sale

    One year old. Excellent condition. 7 800 km ABS, heated grips, ESA, 5 riding modes, etc. Bought 1200GS R138 000 Willem 083 235 7714
  2. Schloep

    XT 660 Z Tenere of XT 660 R te koop

    XT 660 Z Tenere in rêrig êrig puik toestand. 2012 model met 14800 km. Yahama topkassie, nuwe bande en DNA lugfilter. R67 000. XT 660 R ook in puik toestand. 2007 met 29 800 km. Bagasierakkie en DNA lugfilter. R 42 000. Ek kan net een op 'n slag ry en gaan staan en koop toe nog 'n 1200 GS...
  3. Schloep

    XT 660 R raised screen

    Hi, I managed to break my screen and would like to replace it with a higher screen than the standard one. Any suggestions?
  4. Schloep

    XT 660 R for sale

    November 2008 Yamaha XT 660 R. Excellent condition. 8 600 km. I get 23 km/l. R 45 000. William 083 235 7714
  5. Schloep

    KLR for sale

    November 2008. Green. Really excellent condition. Serviced every 6000 km. Used to commute Pta - Heidelberg. 72 000 km. Do-Hickey done by Doc KLR. Topbox. R 35 000. William 083 235 7714
  6. Schloep

    Waffer HeadCam...?

    Wil graag 'n ou kameratjie hê om af te neem as ek ry, maar ek weetie waffer ene om te koop nie. Enige hogere raad van julle ous?
  7. Schloep

    Trippie na Mosambiek

    Ek en Jan het Dinsdagaand geslaap by Komatipoort en is Woensdagoggend oor die grens. Die grenspos het ons 25 minute geneem met die gaan en 15 min met die terugkom. Kawasaki KLR 650 en Yamaha XT 660 R. Net binne Mosambiek het ons Noord gedraai en 240 km grondpad gery tot by Chokwe. Die paaie...
  8. Schloep

    Mosambiek !

    Ek gaan DV Woensdag Mosambiek toe met my Yammie. Enige raad aangaande die grenspos, paaie, brandstof, ens. sal baie welkom wees.
  9. Schloep

    Raserige pype Yamaha XT 660 R

    Ek het vir my 'n Yammie gekoop maar die pype raas erg. Dink die binnegoete is uitgehaal. Waar kry ek ander of wat kan ek doen om dit op te los?
  10. Schloep

    Yamaha XT 660 R Erg gaaf.

    Ek het Saterdag 'n 2008 Yam XT660R gekoop. Gister na kerk die pad gevat Oos-Transvaal toe en vandag teruggekom. Belfast, Lydenburg, Bambi, Nelspruit, Witrivier, Hazey View, Sabie, Sudwala en terug. Ek het 'n Dakar 650 GS gehad en Kawa KLR 650. Wil net sê: Hierie Yammie is vir my gemaak. Plaas...
  11. Schloep

    turning back an odo

    I'm looking to buy a Yamaha XT 660 and just wondered if it is possible to turn back the odo. I believe it is electronic. Any info?
  12. Schloep

    Yamaha XT 660 vs Kawa KLR 650

    I need some help on deciding between the two bikes. Any informed opinion out there ?
  13. Schloep

    2008 Kawasaki KLR for sale

    Excellent condition, regularly serviced, stock standard except for heated grips. New Kendas.  Done 66 500 km.  R35 000.
  14. Schloep

    2007 Kawa KLR 650 for sale

    Excellent bike. New Kenda tyres, handguards, bashplate, doohickey, braided hose. Only 14 800 km.  R 29 500
  15. Schloep

    Puzey 250F for sale

    great off-roader,  very inexpensive to maintain  -  R10 500 Air cooled, 2006, new clutch, new tyres, serviced
  16. Schloep

    Fly boots for sale

    Fly size 13. Used twice.  R700
  17. Schloep

    Om te ry of te bly

    H'zit!  Nuwe outjie oppie forum. My bromponie is nog soos 'n wilde dier, ma' ek sal hom weldra tem...
Top