https://www.gumtree.co.za/a-motorcycles-scooters/ashton/2011-honda-transalp-xl700-abs/1008615895070912724427409
Hierdie lyk na n goeie koop. Nie te ver van Swellendam af nie. Vat hom vir n test drive.
Ek het bike op Gomboom gesit en dit is ongelooflik hoe baie scams daar buite is. Daar was n paar gewees wat belang gestel het, maar lyk my geld is n groot probleem op die stadium.