Jy is reg BikeBoer, dit is n baie lekker fiets en ek geniet hom. Ek het n 800GS ook en nou ry ek nie baie met die XT nie. Ek wil nie die XT verniel nie omdat, dit so legend fiets is. So as hy n goeie huis kan kry en ek kan n XR kry sal dit ok wees. Ek sal met die XR trails gaan ry wat ek seker...