Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. K

    Riding with boots on XRL

    Ek het ook 'n nuwe stel BMW boots gekoop (Met die inner boots en al) en toe gaan ek op 'n off road training kursus daarmee. 2de Grootste fout van my lewe. Ek kon nie ry nie. My regter boot trap die agter rem sonder dat ek dit kan voel wanneer ek sit. Stel ek die lever af, dan werk dit wanneer ek...
Top