Haha
Witkop is nogals 'n lekker pad om op te leer, moes julle dalk gewaarsku het hy raak lekker rof na die einde toe. Maar dis 'n lekker uitdaging!
Daai sand vang mens maar, ek het ook al my Tenere daar neergesit. Maar so leer mens en na so 2-3 keer sal jy hom gemaklik ry.