Daars n man in Bonnievale wat n baie mooi een het. Ek weet glad nie veel van fiets af nie net dat hy nog baie netjies is . Pm my as jy belang stel
Dis n 2011 model
Jaco ek het nog niks gehoor van flikker lig,badge, petrol cap, bracket onder sitplek en klein swart cover onder tank en sitplek. Dis almal aan regter kant. Groete
Joffre
Hi
If you sell can i dips petrol cap , right front indicator , right hand bracket where you can hook your side panel on, and side bmw badge on panel.
Thanks again
Hello Beeste
Ek stel belang ek het geval en groot skade en geen versekering nie . Ek sal jou R500 rand gee en betaal vir aflewering. Sal foto in sit dat jy kan sien wat ek kort.
Groete van Melkbosstrand
Super boet ek kan R20000 bymekaar kry . Sal jy belang stel kan jy my kontak . Ek het deur n slegte patch gegaan en moes my fiets ook weggee maar ek staan nou weer op en dis al wat ek kan bekostig.