Ewie,
Ek dink jy sleep saam my en SHadowtoo en ander Arrie!!
Dit is inderdaad so, het toe nou verneem dat daar kragte aan die werk is wat ek nie verstaan nie en my plek is vir my ingerig wrintiewaar net soos ek dit sou wou he. Ek sleep saam met Arrie, ander Arrie, Shadow, (aangename kennis...