Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. C

    2007 KTM 640 ADV

    Ktm 640 2007 model met 20 000km op. Baie mooi skoon bike  gebruik nie olie tussen sy dienste nie. Owners manual, spaar sleutel R55,000 saam xtras  Brp tripple clamp; Brp tower bar; Hi bend bar's; Scott steering damper saam sy power bar wat om die nek klamp nie geweld op frame nie. Shock...
  2. C

    Arai tour cross helmet

    Ek sal hom pos!!!
  3. C

    Arai tour cross helmet

    Enige offers?
  4. C

    Arai tour cross helmet

    Ek die helmet vir my vrou gekoop en dit word nie gebruik nie. Swart en silwer nog baie mooi. Size M R 1500
  5. C

    2007 Ktm 640 met baie ekstras

    Hi ouens ek gaan my 640 in die mark sit ek sal fotos later op sit. 2007 model 20000km scott steering damper Tower bar Hi bend bar power bar, nie geweld op frame nie, hy clamp om die nek BRP Tripple clamp SW moto Side stand Baie skoon bike. Ek gaan in die buiteland werk. cell 0832060074 60k
  6. C

    *** NoordWes Braai 28 Julie 2012 - Naamlys bl.4 ***

    Sien jul by die braai.....
  7. C

    Suid Botswana

    Botswana is altyd leke as jy kamp daar is nie so baie om te sien hier onder nie maar ek weet van baie baie lekke paaitjies mal riding!!!
  8. C

    2005 KTM 640 reduced price R52 000,00

    Help die ou man .........
  9. C

    2005 KTM 640 reduced price R52 000,00

    Jy weet mos my bike lyk nie so nie en ek sal nooit my 640 verkoop nie ek luv hom die beste op die mark vir my tiepe ry wat ek doen en vir my werk..........
  10. C

    Harley Davidson jacket for sale

    Ek het meer oorgewig ouens al op bmw's gesien as op Harleys.. :laughing4:
  11. C

    Carbon fibre tank protectors

    As iemand net kan help met n tank vir die op meetings.... ek is 230km van pta.....
  12. C

    2005 KTM 640 reduced price R52 000,00

    Baie mooi 640 te koop  die fiets se baas gaan op die olie bore werk. Hy het 42400km op die klok, maar hy het op 38000km n nuwe piston en ringe gekry wat gedoen is deur  Offroad cycles (Runner)..REPLACED   * PISTON WITH KTM PISTON                    * GASKETS                    * SPROCKET...
  13. C

    Nuwe ou

    Dis my agterstoep die Marico bosveld, paaitjies baie!!!!! Welkom!!
Top