Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Got a Dream

    Amageza arriving in Haksteenpan for the night. WB

    Hopefully one day I'll race in the Amageza. Listen is anybody interested in going down to Kimberley from Transvaal too see the finish line? I don't know what date they finish, can't seem to find it on their website.
  2. Got a Dream

    Iemand lus Vorstershoop toe ry. 29/30 Aug ?

    Jis ou Subie ek is net so bly om te hoor jy is veilig by die huis,  jys al die heeldag op my brein.  Ja jy sal maar daai rim een mooi moet uitkyk voor jy weer n tube daar ingooi. Lekker slaap ek glo jy gaan dit geniet.  En weereens baie dankie aan jou Subie vir die trip ek dit baie geniet al was...
  3. Got a Dream

    Iemand lus Vorstershoop toe ry. 29/30 Aug ?

    Enige iemand al van Subie gehoor? Hy behoort sekker ook so 5uur by huis te wees?
  4. Got a Dream

    Iemand lus Vorstershoop toe ry. 29/30 Aug ?

    Nee, maar het maar het uitgekyk vir jou. Ja ek Titanic en Jakes het koster om gery.
  5. Got a Dream

    Iemand lus Vorstershoop toe ry. 29/30 Aug ?

    Sidetrack hoe laat jy toe daar weg want ons jou nie langs die pad gesien nie? Eks ook veilig by die huis. Baie dankie ouens dit was baie lekker ek ry enige dag weer saam julle. :)
  6. Got a Dream

    Iemand lus Vorstershoop toe ry. 29/30 Aug ?

    Jakesvv se hy het die general store / garage se Cell nr gekry. Hy se dis more pensions maar hy se hy sal vir ons later oopmaak in die laatmiddag hy bly glo ook by die winkel. Ons moet hom net bel as ons daar is en ons het 'n probleem.
  7. Got a Dream

    Iemand lus Vorstershoop toe ry. 29/30 Aug ?

    Okai so ek is kla en gepak. Ek gaan nou ry en volmaak geld trek en vroeg kiep.
  8. Got a Dream

    NB: MEETING POINT CHANGED:::: PTA East Newbie Ride - 12 September

    Riders: 1)Dwerg 2)Bazinga 3)PietSkiet 4)Boer! 5)MatieSpero 6)IDR (19th only) 7)Komin (12 of 19) CoolRagbert 12of19 9)NutsAndBolts12of19 10)Kykdaar (anytime) 11)Henrico 12)Big-G (anytime) 13)Danish (12th) 14)JohnB (Anytime) 15) Rush (anytime) 16) Quicker (12th) 17) Ilan (12th and or 19th) 18)...
  9. Got a Dream

    NB: MEETING POINT CHANGED:::: PTA East Newbie Ride - 12 September

    Hay julle. My pa lees die thread al vir 'n rukkie en wil graag saam ry, ons het hom al geregister maar dis nog nie deur nie. Hy het die fiets vir so rukkie oor 'n jaar en laasjaar saam ons 7dae in die Karoo getoer so hy het al ondervinding.  Hy ry 'n BMW 650GS DAKAR. Ek sal die thread dop hou...
  10. Got a Dream

    Iemand lus Vorstershoop toe ry. 29/30 Aug ?

    Dis geat nuus. Nou moet net jou vinniger gesond raak.
  11. Got a Dream

    Iemand lus Vorstershoop toe ry. 29/30 Aug ?

    Ek moet saam met Subie stem, daai sou my heeltemal afgesit het met second thoughts alhoewel ek probeer om nie meer 'n overthinker te wees nie.  Sterkte ek hoop jy kom reg Titanic.
  12. Got a Dream

    Iemand lus Vorstershoop toe ry. 29/30 Aug ?

    Hehehe klink soos ek. Ek ook kla nog net enkele klein goed nog pak en dan ek kla.
  13. Got a Dream

    Iemand lus Vorstershoop toe ry. 29/30 Aug ?

    Hahaha. Ja maar daai E07 Mitas sal fine wees. Ek weet net ek gaan nie daai 80km/h avg kry op my Anekee III nie so ek moes bele in iets meer gepas.
  14. Got a Dream

    Iemand lus Vorstershoop toe ry. 29/30 Aug ?

    I know Jakesvv already started one but which ever works. I'll send you his details to cause he's at work.
  15. Got a Dream

    Iemand lus Vorstershoop toe ry. 29/30 Aug ?

    Oo ook iets wat ek wou noem, ek en my pa was Saterdag gou uit Cullinan toe gewees so ek ook bietjie oefening in.
  16. Got a Dream

    Iemand lus Vorstershoop toe ry. 29/30 Aug ?

    Hehehe okai nee dis reg sal die naweek baie tyd he om stories te hoor.
  17. Got a Dream

    Iemand lus Vorstershoop toe ry. 29/30 Aug ?

    Hahaha pep stores. temiste is die duiksak reedelik waterdig ook.  The North Face het ook baie nice sakke maar ja baie nice moola pryse ook.
  18. Got a Dream

    Iemand lus Vorstershoop toe ry. 29/30 Aug ?

    Hahaha nee dis oraait. Dis twee R130 Game sakkies wat ek gekoop het vir die 7 dae trip in die Karoo hulle is maar bietjie pateties maar ek sal nog vir my iets nice (laat)maak as ek weer geld het.  Cool ek hoop ook nie so nie.
  19. Got a Dream

    Iemand lus Vorstershoop toe ry. 29/30 Aug ?

    Hay maats. So check wat het ek vandag gekoop!!  :biggrin: Ek hoop die werk. Maar nou is ek broke vir die volgende 12ure.  :-\ Ek wil net se ek is nou reg en alles is vas en gecheck, tool kit, tubes en patches is in, nog net klere en slaap goed pak.  Een van die ouens wat by die tire plek...
  20. Got a Dream

    BMW 650 panniers for sale price drop!

    Hay. Listen are those pannier for the F650gs still available.  I've recently bought a Dakar with a top case but I actually want the side ones.  I so glad to see some still available. Please let me know, the price and does it include the racks as well? Thanks.
Top