Hallo almal, ek is nuut opdie forum en ook nuut in die motorfiets kringe. Het 2 weke gelede 'n BMW F650GS 2005 model gekoop. Ek pendel tussen die werk en huis en dit is so 60km per dag, dit is nou tussen Eloff en Springs. Hoop om julle op die N12 te kry. Groete Wynand.