Hai almal. Ons beplan om Sederberge se kant toe te ry...ken daardie omgewing nog nie so goed nie. Is daar enige lekker roetes, passe en miskien ander besienswaardighede wat julle sal aanbeveel?
Elke bietjie raad en elke idee sal opreg waardeer word. :deal: :thumleft: