Goeie dag ali honne
Ek hoop dit gaan goed. Ons beoog om die Desember tydperk voor Kersdag die Baviaans te doen. Is dit doenbaar in Desember? En as mens een aand ini Baviaans slaap, dit van die Westelike kant ingaan, oorslaap en die volgende dag aan die Ooste kant uitry, moet mens brandstof saam...