Ja julle is rerig gelukkig. "The Nutty Chef" het ons van al sy avontuure daar op sy bike vertel en het gemaak dat ons langer wou bly en al daai berpaste en kronkel paaie wou ry, maar ongelukkig kon ons nie weens werk die volgende week, maar sal defnitief weer n trippie in daai rigting reel :ricky: