I must admit, I was always skeptical about the F800 GS, until I bought one. It is really a very capable, reliable and go anywhere motorcycle. I bought a 2014 F800 GSA with 31000km for 89k and have not been disappointed once.
Hello Chris, ja daar was water in van die rivier crossings, so ek neem aan dit moes oor die laaste paar dae geval het. Die wolke hier in Windhoek is donker so ons hoop maar die water val weer bietjie