Ek het n Nuvi500 om my fiets. Dit het huidiglik nog Garmap 2013 Sub-saharan Africa streetmaps op.
Nou dit is nie die probleem nie.
Die probleem het begin omdat ek n nuwe laptop gekry het. Nou will ek weer die kaart op Basemap laai, maar lyk my ek kan dit nie doen nie.
Is daar dalk iemand wat...