Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. TAI

    GET READY FOR WARR ... NATIONAL BASH 27 - 30 OCTOBER 2022

    Blixem daai klink lekker.
  2. TAI

    GET READY FOR WARR ... NATIONAL BASH 27 - 30 OCTOBER 2022

    Ek, MJ en Ou bat ry ook al die 21ste op. Hondeklipbaai, Oranjemund, Ludritz en dan weer een of ander rigting terug Bash toe.
  3. TAI

    GET READY FOR WARR ... NATIONAL BASH 27 - 30 OCTOBER 2022

    Kom jy saam Chris?
  4. TAI

    GET READY FOR WARR ... NATIONAL BASH 27 - 30 OCTOBER 2022

    Sal bietjie kyk, google sê ek kan maar laat loop🤩
  5. TAI

    GET READY FOR WARR ... NATIONAL BASH 27 - 30 OCTOBER 2022

    Ooo phok, daar k@k my trip beplaning nou heeltemal. So ek kan nie oor die brug ry Oranjemund toe nie😯
  6. TAI

    GET READY FOR WARR ... NATIONAL BASH 27 - 30 OCTOBER 2022

    Is daai pad deur die spergebied van Ludritz tot Otanjemund al oop vir die publiek?
  7. TAI

    GET READY FOR WARR ... NATIONAL BASH 27 - 30 OCTOBER 2022

    Please put me on the list, Tai From Brackenfell, camping.
  8. TAI

    Pretoria to Koës Rally - - - again ........

    Jong, jy het laaskeer so hard neer geslet op daai pad dat die hele Blou bul land nou skrikkerig is om saam jou soontoe te gaan. Ek dink jy gaan mooi praat om daai manne in te span. :ricky:
  9. TAI

    KOËS PAN RALLY 2016 aka NAM BASH 1-2 July

    Weskus, hoe werk jou beplanning en roette hier op? ek wik en weeg nog of ek hier op gaan, maar miskien sluit ek sommer daar by julle aan as die datums mooi in pas.
  10. TAI

    KOËS PAN RALLY 2016 aka NAM BASH 1-2 July

    ja, ek moet hom nog vat om daai klip wat hy op daai stapeltjie gesit het te loop afhaal. :pot:
  11. TAI

    KOËS PAN RALLY 2016 aka NAM BASH 1-2 July

    More Chris, ai man, dis jammer om te hoor die gesondheid kuil jou so op. Hopelik gaan dit gou weer beter. Jong ek stoei nog so met die gedagte om te gaan. Piettie se hy is in, maar ek het nog nie regtig met die ander manne gepraat nie. Die honne is half stillerig oor hierdie trippie.
  12. TAI

    KOËS PAN RALLY 2016 aka NAM BASH 1-2 July

    Hallo Chris, gaan jy en Dewald weer hierdie jaar daar draai?
  13. TAI

    Koës Rally and biehond.

    Chris, kyk hoe pronkerig sit die ou op daai bike in die Wegry tydskrif.
  14. TAI

    Koës Rally and biehond.

    Chris, ons sal deffenitief volgende jaar weer moet gaan, daai man kan nie so in die rondte ry nie, Iemand sal hon moet gaan wys waar Bonzai se kol is. :ricky:
  15. TAI

    Koës Rally and biehond.

    Van hier gooi ons op Fishriver canyon toe om vir Morne te loop wys hoe lyk dit daar. ons kom toe by die ou trokkie verby en stop vir 'n foto vir Morne, almal moet darem mos nou een of ander tyd 'n fototjie van jouself saam die ou trokkie vat. Van hier loop ons nog so ou kokerboompie raak en...
  16. TAI

    Koës Rally and biehond.

    Ons kuier toe nou heerlik die aand by Ais-Ais, met so ou koue Tafel lagertjie of twee en 'n elandsteak wat doeksag gaargemaak is. Die plek is sommer lekker besig, dis mos nog skool vakansie ook nog en ons besluit om daai warmwater swen besigheid te gaan probeer. Daai was nou 'n heerlike...
  17. TAI

    Koës Rally and biehond.

    Ons besluit toe omdat ons so laat oor die grens is gaan ons nie baie tyd spandeer aan fotos neem nie, want ons wil darem nog voor donker by Ais-ais wees, wat ons toe ook net-net maak, maar nie voor ons gestop het vir hierdie verlate fototjie oppad daaikant toe nie. Mense dis kaal hier...... As...
  18. TAI

    Koës Rally and biehond.

    Ok en so kruis ons toe nou die Oranjerivier met Piettie as die skipper oppad na ons eie buurland. Van hier ry ons seker so 3km op die Rosh-Pinah pad uit en vat toe so slap regs draaitjie tussen die koppies deur Ausenkherr se kant toe, aan die noorde kant van die rivier. So paar km teen die...
  19. TAI

    Koës Rally and biehond.

    Net voor vier uur kom ons by Sendelingsdrift aan en glip sommer maklik deur die grenspos en Piettie besluit net daar en dan hy is die kaptein van hierdie skip.
Top