Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. J

    Goederust Afval & Skaapkop aand Franschhoek

    Ek het die mail vandag gekry, na die vorige ride wat ons beplan het vir die kope eters hier onder ons wat platgeval het agv double bookings. Kom ons sky die manne van die muise, wie is in ?  :deal: GOEDERUST SKAAPKOP AAND THE FARM KITCHEN  •  WEDDINGS & FUNCTIONS  •  BED & BREAKFAST  •...
  2. J

    Wilddogs skaapkopgilde ride na Franschhoek, wie is in ?

    Na nie vorige post wat Bie gereel het wat ek gemis het, het ek met Heimer en Reinet gepraat dat ons dit weer moet doen en hulle was game. Goederust plaasrestaurant in Franschhoek kan vir ons skaapkop en afval maak vir die okasie. BMW on call is ook baie nader vir die trippie, as met die vorige...
  3. J

    Nuweling

    Ek het so ruk gelede vir my 'n bike by Hentie BM gekoop, toe se hy my van die site. Ek bly in Stellenbosch. Was aangenaam verras om al die posts te sien. Ek is redelik nuut in die bikersgeledere, maar geniet dit moerse om gat te skuur !  Groete
Top