"Hopeloos te warm, en dan is Vroulief ook wakker. Ek moet by die huis kom voor sy wakker word en haar bike mis! :peepwall: "
Ha ha sy weet inelk geval jy vat haar bike want die hele huis is wakker wanneer jy ry!!!! Mans kan mos nie saggies regmaak nie. Jou beurt kom! Ek moet weer 04.45am...