Vra nederig omverskoning, ja die R se voorwiel is 21" en nee, ek werk nie by KTM nie, al wou ek hoe graag.... Meeste van die goed is spekulasie, niemand het nog hul oogies op die fiets gehad nie, tensy jy by die oorseese launch was nie. Weet net hy is in direkte kompetiesie met BMW, en dat daar...