Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. F

    23/24 Julie Karoo!!!

    Hi ek wil die naweek die karoo verder verken was al op Middelpos en Sutherland maar wil ander dorpe en paaie verken en iewers oorslaap. Is daar enige belangdtelling of voorstelle ?
  2. F

    Moto Direct Cape Town

    Hi weet enige van julle kaapse honde of moto direct wat in Paardern eiland was (selfde straat as ktm net berg se kant toe) geskuif het en of hulle toe gemaak het ? Daar verby gery vandag maar sien hulle is nie meer daar nie ? groete Francios
  3. F

    die naweek !!!

    hi Almal my vrou het my vir 'n slag af gegee (ons kinders is 2 en ander een is 4 mnde so hulle is 'n hand fol). So ek wil die naweek bietjie die spinnerakke van my 950 af ry !!! (nou nie dat ek eintlik waffers ry nie). ek het al die tankwa ding gedoen en is bietjie warm daai kant toe die tyd van...
  4. F

    Hi Almal

    Hi eks Francios en woon in Paarl wil myself net voorstel aan almal. Ek ry 'n KTM 950 S en kry te min tyd om die ding te ry was laas op die Vleisfees met my skoeter. :3some:
Top