Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. BEN TAP

    For Sale 2009 honda transalp

    Netjiese fiets 46000km Gediens Nuwe ketting en sprockets Forks seals gedoen Panniers bags en topbox R48000 Ben 0832723181
  2. BEN TAP

    Yamaha Super Tenere For Sale

    2012 Tenere for sale SORRY SOLD lots of extras well looked after with good service history 44000km  R100 000 bargain Ben zero 8 three 2 seven 2 three 1 8 one
  3. BEN TAP

    Ben Ten se nuwe wiele

    Na my mishappie is ek weer op die pad Danksy die flinke diens van outsurance en ook Hendri van george yamaha is ek weer op die pad met nuwe wiele en heng dit bly maar n lekker fiets
  4. BEN TAP

    Yamaha Super Tenere Gettogether

    A couple of us  (S10 owners from EC, SC & WC) want to get together.  Would be nice to share info and experiences. Friends and families welcome as well as  other provinces If you are interested let us know. WHEN:  12 NOVEMBER 2011 WHERE:  OUDTSHOORN
  5. BEN TAP

    Blondie en haar Zaartjie

    Danksy Swartbaard het my vrou Suzette aka Blondie ook begin lus kry om n trip te doen met n motorfiets. Ons het vir haar n Honda xr 125 aka Zaartjie, aangeskaf vir die begin van hopelik baie trippies. Die afgelope naweek besluit ons ons gaan Nieu Bethesda toe en pak die fietse Blondie en...
  6. BEN TAP

    Mad trip to Transvaal

    This is my first RR in english, so please bear with me! Sunday afternoon I decided to visit my friend Mahango in Amersfoort. The wind was blowing like hell near Aliwal north so I decided to sleepover at Rouxville. The following day I departed early and took the road along the Letsotho border...
  7. BEN TAP

    BEN TEN se solo naweek trippie

    Jis julle hierdie is my eerste RR en hoop dit kom reg by jul uit Ek sit op kantoor en sien dit is n lekker dag buite n goeie dag om kitte te pak en die pad te vat ek kry toe sommer lus om die grondpad Richmond toe te vat dit het onlangs gereen en die water loop Ek het vir my n vleisie gepak...
  8. BEN TAP

    hello almal

    ek is nuut by die forum en wil my graag bekendstel soos jul sien gaan ek onder die naam van bentap en dit is n langstorie ek woon in graaff-rienet en is n proffesionele vakansieganger ek ry tans n yamaha super ten en geniet hom baie ek geniet die karoo se grondpaaie en die buitelug en wil graag...
Top