https://www.big-five.co.za/
Kyk bietjie na die klomp manne - hulle toer reg oor die wereld
Het al SA, Namibie, Botswana ens gedoen & op die oomblik is hulle in Switzerland
EK het 1 van die ouens daar in northcliff ontmoet & ons het so bietjie gesels
(Ek het 'n ou SA vlag op my baaidjie & hy...