Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. S

    2006 BMW F650GS for sale -- SOLD --

    2006 BMW F650GS for sale ABS Heated grips 2x Daylight LED driving lights (3W 400Lm each) 2x LED spotlights connected to brights (10W 900Lm each) 55W HID headlight New tyres front & back (1500km) New brake pads front/rear Givi 35L top box Metallic silver with blue glow 35100km Serviced at...
  2. S

    BMW F650GS brake pads - where to buy?

    I just want to know where i can buy brakepads? In the Vaal Triangle there is no one that can help me! if there is a bike shop that sells it i would like to know please as the dealership is a rip off! Even if i can buy online,that would be the best option for me! Thanks guys
  3. S

    Big Five ekspedisie

    https://www.big-five.co.za/ Kyk bietjie na die klomp manne - hulle toer reg oor die wereld Het al SA, Namibie, Botswana ens gedoen & op die oomblik is hulle in Switzerland EK het 1 van die ouens daar in northcliff ontmoet & ons het so bietjie gesels (Ek het 'n ou SA vlag op my baaidjie & hy...
  4. S

    2006 BMW F650GS te koop ***** VERKOOP*****

    Ek wil graag opgradeer na 'n F800GS so wil my fiets laat gaan Die fiets is in 'n baie goeie toestand, ek het nog nooit enige probleme gehad nie - die fiets was Nov '10 by Bmw Zambesi vir sy 10 000km diens Baie lig op brandstof - het die airfilter gemodify & ook die baffel uitgehaal - die fiets...
  5. S

    HID xenon ligte

    Ek het vir my HID ingesit op my 650 Het dit bestel van bike2bike in die kaap Die fietse kom standaard met H4 ligte uit Die 1ste probleem wat ek nou het is dat low & high beam albei aan is wanneer die switch op low is & wanneer ek die switch op high sit dan is slegs die low beam aan Ek het al...
  6. S

    Wie se m/fiets is die?

    Kan enige iemand my asb help met wie se fiets die 1 is Ek wil meer uitvind oor die kleur kodes, waar hy dit laat doen het, die kostes ens.
  7. S

    BMW F650GS Dakar fairing

    Ek is opsoek na 2004-2007 BMW F650GS Dakar panele/fairing ( Blou/wit ) (Foto) Ek het die gewone '04 GS (Silver) maar soek die blou/wit panele: - Front fender - 3 Panels oor fake tank - Agterste 2 Panels aan die kante Ek het vir BMW gekontak maar vir die prys wat hulle my vra vir daardie paar...
Top