Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Vis Arend

    1300 GS BeeMwee.

    Gafix. ;)
  2. Vis Arend

    CRF300 Rally thread

    Ditto, I am more than happy with the plastic bash plate. Happened to me on my S10 at Katberg pass, I almost flew over the handle bars. :oops:
  3. Vis Arend

    Namibia Trip Advice.

    Sedan karre ry met die teerpad tot by die parkering voor die vlei, daarna maak hulle gebruik van die toer operateurs, as jy jou eie 4X4 het ry jy verby die parkering tot by die vlei, vandaar is dit toon klap na Doodsvlei. 😬
  4. Vis Arend

    Namibia Trip Advice.

    Die geel pad is die Hobas ingang na Visrivier Canyon, die rooi track is die Weste kant se roete, jy kom uit by Fish River Lodge, redelike duur plek, hulle cater eintlik vir buitelandse gaste, die mense word sommer ingevlieg na die lodge toe, maar gawe mense wat die plek bestuur. :oops...
  5. Vis Arend

    Namibia Trip Advice.

    Stem saam met Hobas, as ek mense Nam toe vat laat ek hulle ingaan en ek wag vir hulle buite by die afdraai en braai solank 'n stuk wors totdat hulle terugkom. 👍 Daai pad aan die weste kant van die Canyon's sal daai Raptor mooi toets. Die dag toe ek daai pad gery het, was ek oortuig ek gaan...
  6. Vis Arend

    Namibia Trip Advice.

    In German called "Verbrannter Berg". It's actually only a hill. (y)
  7. Vis Arend

    Namibia Trip Advice.

    Agree 100%, I was there when one could roam free, (1982), once it al became commercialized every thing went downhill. It is still an attraction if you never been there though. For me, seen it, done it, got the t-shirt, will not go there again.
  8. Vis Arend

    Namibia Trip Advice.

    Ons motorfietse doen so 320km op'n tenk, as die sand dik raak minder, en ons het nog nie gestaan of gestoot nie, so gooi net petrol by elke plek en vat so twee kanne saam vir gemoedsrus. Daai hele roete het pompe binne 'n 300km raduis. In Namibia is die gesegde, jy ry nie by 'n vulstasie...
  9. Vis Arend

    Father and Daughter Sunday drive!!!

    Jis, hierdie is net great verby man. Flip, sy gaan dit vir altyd onthou, sy is 'n natural, lyk ook damn goed op daai bike. Love dit kwaai, jy is 'n pa duisend. 👌
  10. Vis Arend

    Namibia Trip Advice.

    OK, file verander na PDF, kyk of hy nou sal laai. Hier's 'n roete vir die suide, daar is nog hope paaie in die suide, maar die een dek omtrent meeste van die besienswaardighede in daai omgewing. Pas maar die roete en dae aan soos dit julle pas.
  11. Vis Arend

    Namibia Trip Advice.

    Is ek dom of wat, hoe laat ek 'n word dokument? :unsure: 🤷‍♂️
  12. Vis Arend

    Where has your bike taken you today?

    Great foto, verlang ek nou terug na die vroeë '80's. 👌
  13. Vis Arend

    The OOSTFIN "Sethuthuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Gaan jy die 300 inspan? :unsure: Indien so, vertel bietjie jou roete?
  14. Vis Arend

    The Bushpig Thumper Bash - Bankfontein farm - 12-14 April 2024 - Two Nights off line! & RR

    Ek weet darem nie of daar 'n plastiek een is wat die werk sal kan doen nie. Ek mag verkeerd wees, maar het nog nie een gesien of gehad wat so sterk is soos daai yster G-klampe nie.
  15. Vis Arend

    The Bushpig Thumper Bash - Bankfontein farm - 12-14 April 2024 - Two Nights off line! & RR

    Nou soek jy mos kak. :oops: :ROFLMAO: :ROFLMAO: :ROFLMAO: Jis, ek het myself nou in 'n kramp in gelag oor julle opmerking oor daai stuk(kie) pens. :ROFLMAO: :ROFLMAO: :ROFLMAO: :ROFLMAO: :ROFLMAO: :ROFLMAO: :ROFLMAO: :ROFLMAO: :ROFLMAO: Ek glo egter daai foto's is net op 'n...
  16. Vis Arend

    Sidecar fanatics ....

    The left side is corn juice and the other side potato juice. 💪
  17. Vis Arend

    Sidecar fanatics ....

    Snake poison. ;) Daai was seker 'n klein tik foutjie. 😂
  18. Vis Arend

    My Honda CRF250L ownership experience

    Nada, nothing that I can see with the naked eye in any case. 🤷‍♂️ I clean and oil my K&N filter with every oil change (5 000km).
  19. Vis Arend

    The OOSTFIN "Sethuthuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Weg is my slaapplek. :oops: :ROFLMAO: :ROFLMAO: Sal maar moet kyk hoe lank bly Patrys oop? :unsure: 😬
  20. Vis Arend

    The OOSTFIN "Sethuthuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Ons hou die spasie dop. 👀👀
Top