Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. V

    Shaft Oil Seal, part no: 93102-70004-00

    Weet enige iemand of jy die "shaft oil seal" pirate te koop kry? Dis `n 84mm seel. Jy kry n 85mm seel, maar die 84 lyk my net by agente teen R296 Het uit haastigheid en onkunde die nuwe seel opgeneek en diff lek nodsteeds! :angry9: :BangHead: :BangHead:
  2. V

    650 Dakar For sale - 2004 model - R44000

    Bike is in mint condition with FSH. Extras include: BMW Topbox. BMW Side panniers & pannier brackets. BMW Tankbag with tankbag cover. Center stand. Orange headlight protector. Touring screen. Toolkit. 3 x original keys. 12V power plug for charger OR GPS. NO ABS & heated grips, less things that...
  3. V

    Looking for Kick tsarter and side cover for XR 600 R

    Posting on behalf of friend: 1995 Model as in pic, needs kick starter and right hand side gearbox side cover. If anyone can help please contact him. Eugene [email protected] 078 247 9210
  4. V

    New Bikeshop in George

    Vir die ouens in George area wat dit nog nie weet nie, Donovan van BMW George het sy eie shop oop gemaak begin April. So die ouens wat hom ken en wil gaan service, sy nommer: 082 894 6384. Ondersteun die ou, hy`t ALTYD uit sy pad gegaan om ons te help toe hy nog by BMW was. BMW is nie al fietse...
  5. V

    GARMIN NUVI 2495

    Hi, hoop iemand kan help, ek`t `n Garmin NUVI 2495, is daar `n bracket of iets soortgelyk te koop om dit op die motorfiets te gebruik? ???
  6. V

    WANTED: Centrestand vir 650 Dakar

    Soek "centrestand" vir Dakar teen billike prys as iemand dalk 1 het of weet van 1. Thx
  7. V

    WANTED: Yamaha TTR 250, HONDA XR 400, SUZUKI DR 250 Djebel

    Hi Guys and Girls, I`m looking for one of the above, must be road legal, excellent condition and low mileage. If someone knows of one that fits the description please let me know.  :thumleft:
  8. V

    KTM 990 Adventure S FOR SALE

    Ek sit die ad op vir `n vriend wat ook `n hond is maar nie regkom om dit te laai nie, inligting soos volg: 2007 KTM 990 Adventure S Km: 52 000 Ekstras: -Enduro mudguard -Headlamp protector -Handlebar raisers -Tank bag -Adventure Gel seat -Crash bars -Top box -R80 000 ono. Indien iemand...
  9. V

    1150 GS / ADV Cat, Footpegs

    Besig om garage skoon te maak en het nog die volgende van my 1150 GSA wat verkoop is. Catalytic converter : R2500 (Was vir sleg 3000km op fiets - BMW prys R8726.50) BMW Normal pillion footpegs: R700 -  2nd hand. BMW Aliminuim pillion footpegs (nodig indien oorspronklike BMW panniers opgesit...
  10. V

    1150 GSA For Sale - *****SOLD*****

    Hi, I`m selling my 2002 - 1150 GSA, Bike in excellent condition and accident free with: Odo = 28470km (Genuine km`s) FSH ABS Heated Grips Top Box (Needs attention) Pannier Brackets Side Panniers Headlight protector Spare front tire (Metzeller Karoo - 95%) Full toolkit Manual books BMW...
  11. V

    1150 Gs Adv OR 650 Dakar ???

    Ek sit met `n 2002 1150Gs Adv (27247km) wat net staan in die garage, rede, nuweling in die familie, so die naweek trippies is nou maar iets van die verlede vir seker `n goeie klompie jaar.... Moes nou `n SUV koop aangesien ek en vrou lief is vir die buite lewe en dit sal nou meer die voertuig...
  12. V

    Trip to Verneukpan

    Middag, eks nuut op die site, kom nie reg met die gedeelte waar ek myself moet voorstel nie, jammer. Ry al vir so 11 jaar motorfiets en geniet elke oomblik daarvan alhoewel my trips ook nou maar aan die min kant is met die nuwe biker wat gebore is, ongelukkig gaan dit nog `n hele paar jaar vat...
  13. V

    1150 Gs Adv Clutch Plaat

    Middag almal, ek opsoek na 1150Gs Adv clutch plaat, nuut te koop by ander plek wat goedkoper is as agente, kan iemand asb help en moontlike pryse gee, agente vra R1698. Dankie Valiant
Top