Dankie aan 4Kays vir mooi foto,s en Ja met julle in die omtrek moes ek rond kyk of daar iets na my toe oppad was!!! :imaposer:
Hamster nadat jy so vroeg Sondagoggend gery het "was die kaap, ag ekskies tog, die kamer leeeeg sonder jou..............." :imaposer:
Jakkals het jy toe vir hom gekry...