Weet julle, dis wat ek nie hou van die forum nie. n Mens vra n vraag inputs en idees van ander te kry om n beter idee te hê oor dit wat jy gevra het. Dan is daar die 1 of 2 ouens wat vir 1 of ander rede ALTYD sy idee en "kennis" op die ander in die groep, veral op die 1 wat die vraag gevra het...