Hallo Gerard
Die maklikste is om per e-pos te kommunikeer met Marinette Joubert.
[email protected]
Ons was 1ste week in Julie vir 3 dae daar by hulle.
Akkomodasie is puik. N sak hout vir saans se vuurmaak word ook voorsien. Huisies is ten volle toegerus.
Kan enige etes by haar...