Ek het op eBay vir my CR2050 Tabbed 3V 200mAh Lithium Battery ingevoer (ongeveer R440). Lyk soos die op foto) Die raad wat ek gekry het is dat 200mAh langer hou. Myne ingesit, op positiewe kant gesoldeer en met Pratley Wonda Fix (flexible) bedek.
Ek is baie tevrede en hy werk goed. My 2c