Showroom condition - Blue
39700 km
Full service history at agents.
Extra's: Heated grips, ADV screen, Remus pipe, Skid plate, Spots, Headlight protector and pannier boxes & Givi Screen (extra)
Price R 120 000.00 including RWC
Johan 0824445010
Ek hoop iemand kan my help - My Sena 5FM se battery is klaar. Hy gebruik 'n 3.7 volt Lipo-Polymer Ion battery 500 of 600mAh groote 45x25x5 mm. Waar in SA kan ek so battery koop?
By voorbaat dankie.
Ek soek raad asb? Ek gebruik 'n Samsung S6, Zumo 660 en Sena. Ek ry ook met Noise Clipper oorpluisies met 'n filter in. Ek het die Zumo en Sena se volume op die hardste gestel = dis nie hard genoeg nie. Is daar 'n manier om dit nog harder te kry ??
By voorbaat dank.