Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. P

    Skaapkoppe en Skaapnekke by Tankwa Padstal

    :hello2:  ek sien julle daar
  2. P

    Verneukpan 10-12 July Will commence this weekend!!!!! Read post 267

    12. Pathfinder se Baas      Betaal        @ Stoffel:  Lykmy die ketting het te lank geraak.
  3. P

    Verneukpan 10-12 July Will commence this weekend!!!!! Read post 267

    Het 'n baie sterk byt van female pillion. Mapsource, jy kan maar jou poeper ontspan ou maat. :ricky:
  4. P

    Verneukpan 10-12 July Will commence this weekend!!!!! Read post 267

    Wat van n meisie hond? Maybe not. Ek sien MAPSOURCE is daar.
  5. P

    Verneukpan 10-12 July Will commence this weekend!!!!! Read post 267

    Subie Ons sal nie weer raas in die skuur nie. O0
  6. P

    Verneukpan 10-12 July Will commence this weekend!!!!! Read post 267

    Hinksie, ek is in soos Gin. Is nommer 4 vir daai nuwe Burnout Masjien gehou? Noem hom maar JK.
  7. P

    Beste Grondpad van Sonstraalhoogte na die Hel

    Dankie vir al die advies. my roete begin vanogggend 8h as volg. Sonstraal TANKWA PADSTAL Oubergpas Sutherland Frazerburg Carnavon. Daar is blykbaar Kitkats op special. Buy one get one Free.gaan inndie hotel slaap en kyk of mens tyr3s mag brand in die blikkies bar, more sal ek van Karnavon af ...
  8. P

    Beste Grondpad van Sonstraalhoogte na die Hel

    Ek wil volgende week break maak en ry tot in die hel en daar oorslaap. enige advise?  Tankwa Karoo deur of Suidkus langs?
  9. P

    Verneukpan 4-6 July 2014 Full full full

    Wat is die beste roete vir Vrydag. Ek kyk op my Kaart en oorweeg R355 Ceres tot Calvinia. Calvinia oos op die R27 vir paar km. Dan links op die grondpad wat weer by die R357 aansluit. Lekkeroog is dan op dai kruising met R357 op regs as my rigting reg is. Wie weet of al die paai ok is. En...
  10. P

    Verneukpan 4-6 July 2014 Full full full

    Ek sal my laat wax laat ek nie te skurf lyk nie.  as ek kwansys verloor.
  11. P

    Verneukpan 4-6 July 2014 Full full full

    Ek gaan die naweek in my Deepfreeze Slaap om geoond te raak aan die koue. Dan kan ek kaal bolyf loop op die pan. O0
  12. P

    Verneukpan 4-6 July 2014 Full full full

    Want 19 plus 1 is mos 17.
  13. P

    Verneukpan 4-6 July 2014 Full full full

    1. Hinksding 2. Tribes 3. Walter 4. Knorrigemoer 5. Subie 6. JC 7. Jondu 8. WKC 9. Blinkes 10. $TYRES$ 11. Walter buddy 12. Arend 1 (net saterdag) 14. Arend 2 (net saterdag) 15. Harry Potter 16. Pathfinder 17.
  14. P

    Verneukpan 4-6 July 2014 Full full full

    Dankie Subie Ek het die fineprint gemis. Lees mos die eerste en laaste post en scan vir fotos innie middel. ::)
  15. P

    Verneukpan 4-6 July 2014 Full full full

    Hinksding Issie pan nog an?
Top