Hi, Ek het al 'n rukkie gelede ge-join maar nog aan niks deelgeneem nie; een van die dae is dit winter, en ek beter 'n plan maak - die flippen bike gaan nie hoself ry nie.
Ek stel belang in teer/trail kombinasies, dag trips in en om Kaapstad en omgewing.
Miskien later oornag trips.
Rating...