Jis Ouens (Rynet ingesluit). Ek is uit die hospitaal uit, my eie persoonlike nurse het my gisteraand in my eie kooi gesit en selfs vanoggend die laaste sand van waar ek neergedonner het, help uitwas uit al die nooks & crannies en goed wat ek nie eers geweet het ek het nie.. Baie dankie aan al...