Ek is baie jammer vir julle ouens en offer hiermee my innige simpatie.
Gelukkig bly ek hier in die Noord kaap waar daar net grond pad is. Party keer gaan daar dae verby wat jy nie eens n ander motor sien nie.
Op n meer positive noot. Beskou hierdie as n geleentheid tot julle bydrae van die...