Jakkals, ek lees nou eers jou thread. Het verlede week n stel gekoop, is nou my 2de agter Kenda. Vorige een het so 4500km gehou. Soos vis se, hy klou laat dit vrek grond en teer, nat of droog. Die prys was ook BAIE reg.
Try hom.
nobbly
I went to Suzuki South to check out a Djebel 250 for my son. Now 2 months, still waiting for the dealer to contact me to say that the bike is ready.
Do they want business?
Nogal interesant om te lees van Chris en sy high miler. Ek lees dat hy diesel olie gebruik het vir die totale tyd. ??? Die kilo's op daai Heidi's is ook impressive. Sal seker nie dit hier kry in ons warmer toestande nie. Die bike bly n yster.