Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. 6

    Namibia Augustus 2012

    Was in Port Nolloth om vriende wat in die Rigtersveld was te ontmoet. Besluit om ook Namibia toe te gaan en reel vir die dokumente om die fiets oor die grens te vat. Kry dit die 31 Ste Julie en die Namibia trip begin die 1ste Augustus. Dag 1 is van Port Nolloth tot Rosh Pinah
  2. 6

    Geforseer om te ry

    HR laat weet ek moet verlof vat of van die dae verbeur. Sit toe verlof in van die 16 de april tot die 4de mei. Die plan was om die 17 de tot op Winterton te ry en Sani die 18 de te ry. Soos gewoonlik  werk my plan nie en die volgende gebeur:
  3. 6

    New from Limpopo

    Just joined Bought TA 700 . Looking for trails to do in Limpopo and Mpumalanga
Top